Lys van Formule Een Grands Prix

Die volgende is 'n volledige lys van Grands Prix wat deel is/was van die Formule Een Wêreldkampioenskap sedert sy ontstaan in 1950.

Tot en met die Meksikaanse Grand Prix in 2015 was daar 933 Wêreldkampioenskaps-Grands Prix gehou, insluitende die Indianapolis 500 renne wat deel was van die Wêreldkampioenskap vanaf 1950 tot die 1960 Formule Eenseisoen.

'n Groot motorren word gewoonlik 'n Grand Prix (mv. Grands Prix) genoem, 'n tradisie wat dateer uit die 20ste eeu en die Grands Prix motorrenne van die 1920's en 1930's-era. Vir 'n motorwedren om 'n Grand Prix genoem te mag word moet dit oor 'n minimumafstand van 300 km beslis word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search